top of page
This service is not available, please contact for more information.

Hupstoot Pakket

Vir studente wat net n ekstra hupstoot soek vir hulle punte.

Ended
500 South African rand
Location 1

Available spots


Service Description

Die pakket sluit alle klasse in van die jaar se werk en verleen hulp om vang plekke maklik te identifiseer vir elke hoofstuk asook raad oor watse werk belangrik is vir sukses in die eksamens. Hulp met sekere begrippe en aspekte wat in die verlede moeilik was vir leerders om te verstaan in die "GGV" seksie wat gereelde gevraede vra behandel. Ekstra oefeninge en powerpoints vereenvoudig die leer proses om die werk so eenvoudig as moontlik te probeer maak vir die leerder sodat die leerder n omvattende begrip kan kry oor die jaar se werk. Daar is n afdeling in die klas waar die onderwyser deur ou vraestelle werk en raad gee oor hoe om die eksamens in die beste manier te benader.


Contact Details


Service Page: Bookings_Service_Page

©2021 by Rekstraklas Rekeningkunde klas. Proudly created with Wix.com

bottom of page