top of page
This service is not available, please contact for more information.

Omvattende Pakket (Slegs 30 Studente)

Vir studente wat omvattende hulp soek met rekeningkunde.

Ended
1 000 South African rand
Location 1

Available spots


Service Description

Al die voordele wat in die hupstoot pakket ingesluit is word in die klas ingesluit Toegang tot n addisionele klas saam met die normale klas wat in die vorige pakket gegee word. Persoonlike hulp in die vorm van videos wat die werk verduidelik waarmee die student sukkel. Interaktiewe kommunikasie tussen onderwyser en leerder deur e-pos en sal geantwoord word tot die werk verstaan word. Toegang na al die hulp wat gegee is na ander studente wat vra gevra het in n afdeling. Die student kan sy/haar Junie en September eksamen instuur vir die onderwyser om te evalueer en terugvoer te gee oor hoe om te verbeter.


Contact Details


Service Page: Bookings_Service_Page

©2021 by Rekstraklas Rekeningkunde klas. Proudly created with Wix.com

bottom of page